,

Kateriena se Buustelyfie

R825.00

Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top bruidsdrag ontwerpers, Nicole Hannah stel ons graag ons nuutste ontwerp bekend: Kateriena se Buustelyfie

Die betowerende ontwerp skep nie net ‘n dramatiese voorkoms nie, maar gee ook ‘n nostalgiese en tydlose gevoel.

Ons eksklusiewe blom-motief is vanaf ‘n kunswerk digitaal verwerk, waarna dit op katoen gedruk word.

Die Buustelyfie, geïnspireër uit die oudedoos neem ‘n rebelse wending vanaf die tradisionele buustelyfies uit die 16de eeu.

Die resultaat, ‘n tydlose voorkoms wat uniek en eien aan Naak is.

 

-Die Buustelyfie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde

-Produksie Tydperk mag +- 2 weke neem

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R275.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kateriena se Buustelyfie”
Shopping Cart