Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL) |
---|
Fiksheid Barbie
R499.00
Gemaak van ‘n vogafvoerende, geweefde rek materiaal bring ons vir jou ‘n toppie wat sorg vir optimale lugvloei, oorverhitting voorkom asook ekstra ventilasie bied. Die stylvolle en vleiende ontwerp help om jou koel en gemaklik te hou gedurende jou oefensessie of alledaagse uitstappies.
Sê totsiens vir daardie plakkerige, sweetgevoel tydens jou oefening of alledaagse uitstappies.
Met sy veelsydigheid, funksionaliteit en pragtige estetika is die toppie ‘n noodsaaklike toevoeging tot jou oefendrag of ontsptanningsdrag.
-Produksietydperk mag tot en met 2 weke neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Beskikbaar in groottes SS-XXL



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.