, , ,

Die Digter

R1,095.00

Ons eksklusiewe Naak kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op ‘n dowwe satyn gedruk word. Die rokkie word dan met die grootste presies en sorg handgemaak.

Die bolyfie word met boning gestruktueer en word agter met ‘n vestelbare lintjie vasgemaak om ten einde die perfekte pas te verseker.

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R365.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Kleur

Pienk Blom Motief, Room met Swart Omhulsel

Shopping Cart