Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL) |
---|
Ballerina Baadjie
R1,399.00
Die modieuse baadjie is lig, weerbestand en gemaklik, perfek vir jou alledaagse uitstappies.
Die waterdigte baadjie beskerm jou teen winterweertoestande in styl!
Ons kenmerkende Naak kunswerk word op ‘n sintetiese nylon gedruk waarna die materiaal gerubbriseer word om dit waterdig te kry.
Die baadjie is volledig gevoer aan die binnekant met 2 groot sakke aan die beide sye.
-Produksietydperk mag tot en met 2 weke neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Beskikbaar in groottes SS-XXL



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.