Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
---|
Verlore
R990.00
Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top ontwerpers, Nicole Hannah stel ons graag ons nuutste ontwerpersromp bekend: Verlore
Agt lae van tulle gee hierdie romp ‘n absolute sprokie-gevoel!
Ons is verlief of hierdie ontwerp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.
Die deursigtige vuil pienk/blou insetsel verleen ’n tikkie drama aan ’n elegante styl.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Related products
-
'n Brief uit Italië
Die Witborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Swartborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Juffrou
Rated 0 out of 5R1,000.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Reviews
There are no reviews yet.