Sarie se Winterbloes

R790.00R890.00

Ons stel met groot opwinding Sarie se Winterbloes bekend! 

Die beperkte uitgawe is so uniek en eksklusief, jy sal die enigste mamma op die blok wees met só een! 

Die pofmou bloes met uitklok moutjies word uit 100% katoen gemaak wat ons uit Madagaskar invoer. Die bloes word afgerond met die mooiste knopies waarop ons handelsmerk ingegraveer word.

-Groottes beskikbaar van ekstra klein na ekstra groot. 

-Bloes kan ook in wit / swart bestel word.

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL)

Kleur

Blom Motief, Swart, Wit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sarie se Winterbloes”

Your email address will not be published.

Shopping Cart