, ,

Aanboord die Buustelyfie

R1,099.00

Aanboord die mode-skip van die 16de eeu!

Die Buustelyfie, geïnspireër uit die oudedoos neem ‘n rebelse wending vanaf die tradisionele buustelyfies uit die 16de eeu.

Die betowerende ontwerp skep nie net ‘n dramatiese voorkoms nie, maar gee ook ‘n nostalgiese en tydlose gevoel.

Die resultaat, ‘n tydlose voorkoms wat uniek en eien aan Naak is.

Stilleer die buustelyfie saam met ‘n gemaklike kortbroek vir ‘n gemaklike voorkoms en by ‘n rompie vir ‘n meer verhewe voorkoms.

-Die Buustelyfie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde

-Produksie Tydperk mag +- 2 weke neem

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Aanboord die Buustelyfie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart