| Grootte | Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
|---|
Klein maar getrein
R579.00
Een van die kragtigste ontwerpe in die Naak kas is hierdie bloes met haar twee treffende tulle moutjies en pastelskakerings.
Die romantiese kort-snit toppie is perfek vir enige geleentheid van ‘n troue tot klasloop.
Die hempie bestaan uit 100% linne waarop ons ‘n pienk blom motief laat druk het met
wit katoen aan die binnekant om ‘n gestruktueerde voorkoms te skep.
Die reguit neklyn is juis so ontwerp dat die moutjies nét genoeg beklemtoon word.
Die hempie het ook ‘n ritssluiter agter, sodat jy nie jou hare deurmekaar hoef te maak wanneer jy die hempie aantrek nie.
Hoe is sy gemaak?
Die ontwerp sluit twee prinses snylyne sodat die hempie passend om jou borste sit.
Die hempie bestaan uit 5 panele wat met die hand uitgeknip, gestik en gestryk word waarna dit afgerond word met geplooide tulle moutjies.
Na elke naat gestik is, word die panele gestryk om dus die alghele kwaliteit en binding van die kledingstuk te verhoog, tot op standaard.
Dit hempie word met ‘n katoen gevoering om die drukwerk van die materiaal meer te laat uitstaan.
Die moutjies word met 2 gare ingeruig om seker te maak dat dit eweredige plooitjies maak reg rondom die skouer. Daarna word die ryggare baie versigtig en met baie geduld uitgetrek en laastems word die plooitjies vasgestik op die voorste snylyne oor die tulle bandjies en einding op die agterkant.
Die agterkant word afgerond met ingerygde rek (shirring) wat maak dat dit beslis die gemaklikste toppie in jou kas gaan wees.
Die rek sorg ook vir speling op die maat grootte, sodat die passend om ‘n reeks borsmates pas so die hampie is basies passend van bv. ‘n 32a-32d.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R193.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?











