| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|---|
| Kleur | Swart, Wit |
Sarie se Somer Bloes
R619.00
Ons trotseer onself op die eksklusiwiteit wat Naak na die tafel toe bring, veral in ‘n aanlyn wêreld soos vandag en daarom is ons so ongelooflik trots op die ontwerp.
Hierdie pofmou-styl met die geplooide detail op beide die skouers dra by tot die effek van esktra volume en struktuur terwyl uitklok-moutjies ‘n romantiese en vleiende voorkoms vore bring.
Die pof moutjies is tog so eien aan ons handelsmerk en die ronde boordjie skep ‘n tydlose tog professionele voorkoms wat die bloes lekker veelsydig maak.
Die knopies voor kan losgemaak word en in ‘n strik gebind word vir ‘n regte 90’s gevoel uit die oudedoos.
Die kortmou bloes word uit ‘n rek katoen gemaak en is beskikbaar in wit en swart.
*Die Dassie moet apart gekoop word.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R206.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Klere
Die Vriendin
R619.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Hanna se Halternek
R519.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Plain Jane
R980.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Buurvrou
R1,499.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page





















Reviews
There are no reviews yet.