| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|---|
| Kleur | Swart, Room |
Sarie Marais
R2,499.00
- Beskikbaar in beide room & swart
- Beskikbaar in groottes SS-XXL + Gratis Nommerpas Opsie
Die mees inspireërende styl vir Naak is die herlewing van die jare tagtig se pofmoue.
Ons is verlief op die ontwerp van die wikkelrok, wat reg rondom jou liggaam vou en sodoende enige liggaamsbou of grootte perfek pas asook jou silhoeët komplimenteer.
Die struktuur van die pofmoue skep ‘n dramaties gevoel en bied genoeg trefkrag vir jou volgende glansgeleentheid. Laastens word die rok word afgerond met ‘n geplooide val aan die onderkant.
Die mooie Sarie Marais wikkelrok of soos die engelsman sal sê ‘wrap dress’ is beskikbaar in beide room en swart en word uit ‘n sagte, dowwe satyn (duchess satin) gemaak.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R833.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
Related products
-
Klere
Die Dromer
Rated 0 out of 5R695.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Swartborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Patrys
Rated 0 out of 5R649.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Katriena
Rated 0 out of 5R679.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page



















