Opstroppelis
R179.00
Vernoem na julle gunsteling Afrikaanse woorde, bring ons vir jou ‘n eksklusiewe reeks juwele deur Anna Beton.
Juwele ontwerp was nog altyd haar passie. Sy het in 2019 met beton/sement juwele begin maak. Na vele nagte se kers opsteek en navorsing het sy uiteindelik die perfekte sement kombinasie gekry wat werk. Dit is waar die kunswerke begin het. – So het Anna Beton gegroei tot waar sy vandag is en het net meer en meer unieke ontwerpe begin maak.
Anna Beton het hierdie oorbelle spesiaal vir Naak ontwerp en elke stelletjie word handgemaak uit sement en daarna met die hand geverf.
Beton juwele is nog baie nuut in Suid-Afrika en daar is net ‘n handjie vol van dié ontwerpers in Suid Afrika so maak seker jy belê vandag nog in hierdie kunswerk!



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.