Die Naak Maansak (egte leer)

R990.00

Met liefde uit die oudedoos, neem ons jou terug na die 90s met ons nuutste Maansakkies (soos die engelsman sal sê moonbag)

Die maansak is verstelbaar na enige grootte en kan ook oor jou bors gedra word.

Die einste Naak blom-motief word regdeur die reeks herhaal, so stilleer gerus die Maansak by die bypassende item soos die Naak Bloes of Die Naak Rok.

Hoe is sy gemaak?

Ons eksklusiewe blom motief word eers geverf, waarna die kunswerk digitaal verwerk word en op volgraan leer gedruk word.

Daarna word die Maansak se patroon uit die leer uitgeknip, gestik en afgerond.

Dit word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde.

Met liefde uit die oudedoos

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Produksie van hierdie item mag tot en met 2 weke neem.

 

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Maansak (egte leer)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart