| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|---|
| Kleur | Swart, Teal | Ligblou, Wit |
Die Verstriklike Mooi Rokkie
R695.00
Hoe verSTRIKlik mooi is hieirdie rokkie?
Ons het die gestruktueerde silhoeët en snit spesiaal só ontwerp dat dit elke verskillende tipe liggaamsbou komplimenteer.
Die rokkie word uit ‘n rek satyn\katoen gemaak en word afgerond met ‘n pragtige groot strik.
Die rokkie is beskikbaar in wit / swart & teal.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R231.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.












Reviews
There are no reviews yet.