| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Grootste (XXL), CUSTOM |
|---|
Die Naak Nagpakkie
R649.00
Die romanse oorval ons met dié modehuis se heel eerste Vry in Frans Slaapdrag Reeks deur Naak.
Die ontwerp word met diagonale lyne versier wat jou ‘n uurglas figuur gee en die gebruik van teksture soos satyn en ryon bring die ‘je ne sais quoi’ na jou slaapkamer kas.
Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top ontwerpers, Nicole Hannah is ons trots om die slaapdrag aan julle bekend te stel.
Die vroulike snit is voordelig vir elke liggaamsbou en is ook nou beskikbaar is groottes SS – XL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R216.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.












Reviews
There are no reviews yet.