Die Boordjie Bloes

R480.00

Skep ‘n helder voorkoms met Die Boordjie Bloes.

Die unieke ontwerp word uit ‘n verfrissende lemmetjiegroen bloes katoen-satyn gemaak en is beslis enig in sy soort.

Die boordjie agter flap oop vir ‘n vleiende voorkoms terwyl die

kragie voor hoog gesny is vir ‘n meer deftige voorkoms.

Die vertikale lyne strek die figuur visueel en die kleur sal beslis jou vel se ondertoon verheerlik.

 

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM

Shopping Cart