,

Ballerina Barbie

R650.00

Gemaak van ‘n vogafvoerende geweefde rek materiaal bring ons vir jou ‘n toppie wat sorg vir optimale lugvloei, oorverhitting voorkom asook ekstra ventilasie bied. Die stylvolle en vleiende ontwerp help om jou koel en gemaklik te hou gedurende jou oefensessie of alledaagse uitstpapies.  

Sê totsiens vir daardie plakkerige, sweetgevoel tydens jou oefening of alledaagse uitstappies.

Met sy veelsydigheid, funksionaliteit en pragtige estetika is die toppie ‘n noodsaaklike toevoeging tot jou oefendrag of ontsptanningsdrag.

 

-Produksietydperk mag tot en met 2 weke neem.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Beskikbaar in groottes SS-XXL

SKU: N/A Categories: ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ballerina Barbie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart