Trompie se Sussie

R990.00

Die TV-reeks Trompie en die Boksombende is in die 1980’s uitgesaai en het oud en jonk vasgenael voor die kassie gehou. Net so vasgenael sit ons voor skerm in bewondering van dié unieke ontwerp.

Trompie se sussie se pragskoentjie is perfek vir beide winter en somer.

 

-Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch

-Handgemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.

-Die skoentjies word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Category:
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Trompie se Sussie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart