, , ,

Sirkusroos Broekie in Vuil Pienk

R849.00

Die Sirkus Roos Broekie is waar couture-denke en speelse somerontwerp ontmoet. Ontwerp deur Ann Lee Couture — bekend vir haar trourokke en fyn oog vir silhoeët — bring hierdie broekie ’n sagte, vroulike struktuur met ’n onmiskenbare Naak-karakter.

Die hoëheup-ontwerp skep ’n slanker voorkoms en verleng die lyf, terwyl die kenmerkende V-detail die middel elegant definieer. Twee valle met geplooide detail gee beweging en laat die broekie amper soos ’n rokkie lyk — lig, speels en vol ritme.

Die broekie vorm deel van die Sirkus Roos Pakkie, met ’n bypassende toppie en skoene wat die storie voltooi.

-Beskikbaar in ander kleurvariante op versoek.

-Kies die Payflex / PayJustNow opsie indien jy die produk wil afbetaal.

-Produksietydperk 2-3 weke

GRATIS NOMMERPAS OPSIE

Kies ons gratis nommerpas opsie indien jy verkies dat hierdie ontwerp spesiaal volgens jóú mates gemaak word. Ons gradueer die patroon met sorg en vervaardig die kledingstuk presies volgens jou groottes, sodat dit mooi én gemaklik pas.

Ons doen dit met liefde —
met liefde uit die oudedoos.

Kleur is haar taal. Tekstuur is haar waarheid. Styl is haar vryheid.

_______

Created by Ann Lee Couture, these high-waisted shorts feature a flattering V-detail and soft pleated panels that move like a skirt. Handcrafted from our own custom-printed fabric, designed in-house and made with care. Part of the Sirkus Roos set with a matching top and shoes.

Available in other colours on request.
Production time: 2–3 weeks.
Free custom sizing available.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R283.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sirkusroos Broekie in Vuil Pienk”
Shopping Cart