, , ,

Rageltjie Roos Toppie

R549.00

Ontwerp om die lyf sag te omarm, balanseer die Rageltjie Roos Toppie struktuur en vloei met ’n vroulike, dromerige afwerking. Delikate strukke op die skouers skep tekstuur en beweging, en gee die toppie daardie kenmerkende Naak-gevoel: lig, speels en doelbewus.

Soos elke ontwerp in die reeks, is hierdie toppie met die hand gemaak uit materiaal wat ons self laat druk het — met eksklusiewe kunswerk wat intern deur Naak ontwerp is.

Die Rageltjie Roos pas perfek saam met die Peach Romp en die Pienk Sirkus Broekie, en vorm deel van ’n groter storie binne die Sirkus reeks 2026.

Besonderhede:

  • Beskikbaar in ander kleurvariante op versoek

  • Payflex / PayJustNow beskikbaar vir gerieflike afbetaling

  • Produksietydperk: 2–3 weke

Gratis Nommerpas Opsie
Kies ons gratis nommerpas opsie indien jy verkies dat hierdie ontwerp spesiaal volgens jóú mates gemaak word. Ons gradueer die patroon met sorg en vervaardig die kledingstuk presies volgens jou groottes, sodat dit mooi én gemaklik pas. Ons doen dit met liefde — met liefde uit die oudedoos.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R183.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rageltjie Roos Toppie”
Shopping Cart