| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|
Katerientjie
R1,499.00
Ons bring ons vir jou die mooiste handgemaakte somersrokkie uit die oudedoos.
Die tydlose kledingstuk is ontwerp om haar plekkie virewig in jou kas en hart in te neem.
Drie lae valle skep die romantiese voorkoms van Die Naak Rompie, wat ons met ‘n nuwe ontwerp kombineer het.
Twee lae valle reg rondom die treffende moue bied ‘n dramatiese voorkoms sonder om oorweldigend te wees.
Die rug detail is besonders en word afgerond met ‘n deursigtige knopie waarop Naak gegraveer is.
Die rompie het ‘n rek reg rondom om te sorg vir ‘n bietjie speling op die maat groottes.
Hierdie ontwerp is beskikbaar in Baie Klein tot Bietjie grootter: XS – XXL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 3 weke neem.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R499.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Hanna se Halternek
Rated 0 out of 5R519.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Skoonsus
Rated 0 out of 5R649.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die ‘Naak Hanger’ Ontwerp
Rated 0 out of 5R839.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Katriena
Rated 0 out of 5R679.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page





























Reviews
There are no reviews yet.