, ,

Die Stadsmeisie (in groen)

R1,499.00

 

Die unieke rompie, enig in haar soort kan vir beide dag-drag gedra word asook vir jou volgende glansgeleentheid. Die styl is perfek vir enige liggaamsbou en met die gestruktureerde middelband wat uit dutchess satyn gemaak word,word jou middel op die mooiste manier beklemtoon. Die detail, borduurwerk, glans en plooitjies op die materiaal bring die drama.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

 

SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Shopping Cart