Die Boeremeisie

R980.00

Die Boeremeisie word uit ‘n sagte wit, geborduurde anglaise gemaak met ‘n pragtige valletjie aan die voor & agterkant.

Laastens word die bloes afgerond met ‘n egte leer strukkie.

Trek die bloes by ‘n klinknael broek en ‘n paar leer bootsies aan en jy is reg vir die plaas.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L)

Shopping Cart