Grootte | 10 jaar – R819, 12 – 18 maande – R649, 3 jaar – R749, 3-6 maande – R649, 4 jaar – R759, 5 jaar – R769, 6 jaar – R779, 6-9 maande – R649, 7 jaar – R789, 8 jaar – R799, 9 jaar – R809, 9-12 maande – R649 |
---|---|
Kleur | Ligblou, Swart, Bruin, Ligpienk, Mint |
Klere, Naak Baba, Naak Baba Tuisblad, Nuut op Naak, Ontwerpersdrag
Ontwerpersrompie (Naak Baba)
R649.00 – R819.00
‘n Eerste vir ons en eksklusief aan Naak bring ons vir jou ‘n ontwerpersrompie vir jou baba, peuter of kleuter!
Die rompie word handgemaak deur ontwerper Gretchen Zwiegers
Hierdie ontwerpersrompie is beskikbaar in brun, ligblou, ligpienk,mint en swart.
Vul gerus jou dogtertjie se mates hieronder in, waarna die eksklusiewe rompie spesiaal op haar mates gemaak sal word.
Koop gerus die Ontwerpersromp, Droomverlore, Dans of Verlief Romp vir Mamma, as julle bymekaar wil pas.
-Produksietydperk = 2-3 weke
-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
SKU: N/A
Categories: Klere, Naak Baba, Naak Baba Tuisblad, Nuut op Naak, Ontwerpersdrag
Related products
-
Klere
Katryn
Rated 0 out of 5R945.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die Bloes
Rated 0 out of 5R779.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Voshaarnooi
Rated 0 out of 5R879.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Prinses
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page