Plaaslik ontwerp • Aflewering in Suid-Afrika R140
AF EN
0

Mint Leer Tekkie

R1,499.00

Die Mint Tekkie is ’n vars, speelse weergawe van die klassieke tekkie — met ’n unieke sagte mintkleur wat haar onmiddellik laat uitstaan.

Gemaak van egte volgraanleer, is hierdie ’n tekkie wat jy nie net vir een seisoen koop nie. Die kwaliteit leer is gemaak om mooi saam met jou te leef en mettertyd net nóg meer karakter te kry. ’n Tydlose tekkie wat jy vir jare — eintlik vir altyd — uit jou kas sal wil haal. 🤍

Die sagte pienk veters voeg ’n subtiele, vroulike detail by die vars mintkleur en maak die ontwerp net daardie bietjie meer besonders.

Die Mint Tekkie is ’n oorspronklike plaaslike ontwerp, en word met liefde deur Esthé Leather in Stellenbosch vervaardig. Elke paar word met sorg gemaak — ’n spesiale ontwerp wat nie sommer oral te sien is nie.

Vir ekstra gemak het die tekkie gekussingde binnesole en ’n sagte varkleer-voering aan die binnekant, wat ’n luukse, gemaklike gevoel teen die voet gee.

Omdat leer ’n natuurlike produk is, kan die kleur, skakering en tekstuur effens van paar tot paar verskil. Hierdie natuurlike variasies is deel van die skoonheid van egte leer en maak elke paar uniek.

Elke tekkie word met sorg gemaak en het ’n produksietydperk van 10–25 werksdae (maksimum).

Jy kan jou Mint Tekkies ook sommer rentevry in paaiemente afbetaal met Payflex of PayJustNow.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R499.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Bêre op jou wenslys

Skoengrootte ♡

Ons raai jou aan om jou normale SA/UK-skoengrootte te bestel. Naak-skoene word plaaslik vervaardig en met die hand gemaak volgens standaard SA/UK-skoenleeste, en is oor die algemeen getrou aan grootte.

Dra jy gewoonlik ’n grootte 5? Dan beveel ons ’n grootte 5 aan. Jy hoef gewoonlik nie groter of kleiner te bestel nie.

Is jy tussen twee groottes, of onseker oor ’n spesifieke styl? Stuur gerus ’n e-pos aan info@naakofficial.com met die naam van die skoen — ons help jou met liefde om die regte grootte te kies. ♡

Ons het die voetmates van die webtuiste verwyder omdat voete maklik verskillend gemeet word. Ons verkies om jou eerder persoonlik te help sodat jou Naak-skoene van die eerste tree af reg voel.

NAAK / NET VIR JOU

My Naak-gunstelinge

Jou eie versameling van mooi. Gunstelinge word op hierdie toestel gestoor; voorraad word nie gereserveer nie.