Plaaslik ontwerp • Aflewering in Suid-Afrika R140
AF EN
0

Elke-Dag-Sandaal

R1,195.00

Die Elke-Dag-Sandaal is presies wat haar naam belowe — ’n tydlose, gemaklike leersandaal wat jy elke dag wil dra.

Plaaslik vervaardig in Stellenbosch van egte volgraanleer, met ’n klassieke ontwerp wat maklik saam met enige uitrusting werk. Die leer is ’n natuurlike produk en kan daarom effens in kleur, skakering en tekstuur verskil. Hierdie natuurlike variasies is deel van die sjarme en maak elke paar uniek.

Die gekussingde binnesool sorg vir ekstra gemak, terwyl die sagte varkleervoering ’n luukse gevoel teen die voet gee.

Die skoentjies word met die hand gemaak en plaaslik vervaardig. Omdat elke paar met sorg vervaardig word, kan die  produksietydperk 10–25 werksdae (maksimum) neem.

Jy kan jou skoentjies ook sommer rentevry in paaiemente afbetaal met Payflex of PayJustNow.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R398.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Bêre op jou wenslys

Skoengrootte ♡

Ons raai jou aan om jou normale SA/UK-skoengrootte te bestel. Naak-skoene word plaaslik vervaardig en met die hand gemaak volgens standaard SA/UK-skoenleeste, en is oor die algemeen getrou aan grootte.

Dra jy gewoonlik ’n grootte 5? Dan beveel ons ’n grootte 5 aan. Jy hoef gewoonlik nie groter of kleiner te bestel nie.

Is jy tussen twee groottes, of onseker oor ’n spesifieke styl? Stuur gerus ’n e-pos aan info@naakofficial.com met die naam van die skoen — ons help jou met liefde om die regte grootte te kies. ♡

Ons het die voetmates van die webtuiste verwyder omdat voete maklik verskillend gemeet word. Ons verkies om jou eerder persoonlik te help sodat jou Naak-skoene van die eerste tree af reg voel.

NAAK / NET VIR JOU

My Naak-gunstelinge

Jou eie versameling van mooi. Gunstelinge word op hierdie toestel gestoor; voorraad word nie gereserveer nie.