Borslappie | Bib

R80.00

Hierdie super sagte en stylvolle borslappie (26x20cm) is die perfekte metgesel vir elke uitstappie!  Vervaardig uit luukse, dubbel gelaagde Polyester Microfibre, sal hierdie borslappie jou kleinding se vel teen speeksel en ander vlekke of vloeistowwe beskerm.  Die eksklusiewe ontwerp, met sy blom kunswerk, voeg ‘n tikkie speelsheid en elegansie by, terwyl die stewige plastiek drukknop verseker dat die borslappie altyd veilig en gemaklik bly.  ‘n Modieuse en funksionele toevoeging vir jou kleinding se klerekas!

___________________

Say goodbye to messy meals with a touch of whimsy!  This utterly adorable bib (26x20cm) is crafted from double-layered, Polyester Microfibre, ensuring it’s wonderfully absorbent and effortlessly easy to clean.  A secure, comfortable plastic stud-clip keeps it snug, while its charming design will add a touch of joy to every mealtime.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Borslappie | Bib”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart