Baba Smuktassie | Waterproof Baby Vanity

R370.00

Die Naak Smuktassie – die perfekte kombinasie van styl en funksionaliteit vir jou kleinding! Hierdie lieflike tassie (25x20x17cm) is meer as net ‘n tassie – dis ‘n kunswerk! Die volledig blom ontwerp gee jou die vryheid om jou eie unieke styl te skep.  Die buitekant voel sag en stewig, terwyl die quilted batting binnekant en waterdigte voering jou kleinding se besittings veilig en beskerm hou.  Die duursame canvas basis verseker dat jou tassie altyd stewig staan.  Die Naak Smuktassie – perfek vir jou bottels, medisyne en wetwipes, want jou kleinding verdien net die beste!

__________________

Keep your little one’s bathroom essentials beautifully organized with this enchanting, vanity bag! Measuring 25x20x17cm, its Polyester Polytwill exterior, quilted batting interior, and Polylinen lining keep everything safe and dry. The delicately padded Polytwill handles make carrying it a pleasure.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Baba Smuktassie | Waterproof Baby Vanity”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart