Grootte | 145x100cm, 72x100cm |
---|
Baba Kombersie | Double-layered blanket
R460.00 – R660.00
Bederf jou kleintjie met die Naak Baba kombersie – ‘n sagte omhelsing van warmte en gemak! Gemaak van fluweelsagte Flannel Fleece aan die een kant en mink fleece aan die ander kant, is dit die perfekte kombinasie van luuksheid en troos.
Of jy die 72x100cm vir die babatjie of die groter 145x100cm kies, jou baba sal warm en stylvol wees – reg vir slaaptyd, speletjies of net lekker rustig raak. Maak die naweekgeselskap ekstra spesiaal met hierdie super-sagte, dubbelkantige kombersie wat elke knuffel ekstra lekker maak!
_____________
Wrap your little one in a dream of luxury with our double-layered blanket! This cozy 72x100cm or 145x100cm blanket features super-soft sublimated Polyester Flannel Fleece on one side and matching colour mink fleece on the other, creating a haven of warmth and comfort. Its luxurious feel will soothe your little darling as they drift off to peaceful slumber.
Reviews
There are no reviews yet.