Plaaslik ontwerp • Aflewering in Suid-Afrika R140
AF EN
0

Die Roosgoud Tekkie

R1,290.00

Met liefde uit die oudedoos, bring ons vir jou ‘n duursame produk, ‘n tydlose ontwerp, ‘n egte leer tekkie, enig in sy soort.

Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!

Stilleer die tekkie saam met ‘n somersrok of saam met ‘n rompie en t-hemp.

Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.

By Naak vier ons elke vrou en haar unieke styl, daarom bied ons vir jou ‘n opsie om die skoen ook in ‘n ander kleur te bestel. Stuur gerus vir ons ‘n e-pos indien jy ‘n unieke bestelling wil plaas.

 

Ons skoene word handgemaak uit egte leer en word dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie.

Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae.

 

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R430.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Bêre op jou wenslys
SKU: N/A Category:

Additional information

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Skoengrootte ♡

Ons raai jou aan om jou normale SA/UK-skoengrootte te bestel. Naak-skoene word plaaslik vervaardig en met die hand gemaak volgens standaard SA/UK-skoenleeste, en is oor die algemeen getrou aan grootte.

Dra jy gewoonlik ’n grootte 5? Dan beveel ons ’n grootte 5 aan. Jy hoef gewoonlik nie groter of kleiner te bestel nie.

Is jy tussen twee groottes, of onseker oor ’n spesifieke styl? Stuur gerus ’n e-pos aan info@naakofficial.com met die naam van die skoen — ons help jou met liefde om die regte grootte te kies. ♡

Ons het die voetmates van die webtuiste verwyder omdat voete maklik verskillend gemeet word. Ons verkies om jou eerder persoonlik te help sodat jou Naak-skoene van die eerste tree af reg voel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Roosgoud Tekkie”

NAAK / NET VIR JOU

My Naak-gunstelinge

Jou eie versameling van mooi. Gunstelinge word op hierdie toestel gestoor; voorraad word nie gereserveer nie.