Ontwerpersdrag

"Platform waar kuns en mode ontmoet
Poësie vir die klerekas
Vreugde in eenvoud"

Bykomstighede

"Sy dra die kuns waarvan sy die spierwit doek is
Sy dra haarself
Sy dra Naak"

Voetspore

"Sy is n denker n dromer n doener
Haar voete loop die pad van hoop
Haar voete loop die pad van liefde
en die liefde
Die liefde los n spoor"

Naak baba

"Bele in n eksklusiewe klerekas vir jou baba
Die Naak Baba kas is propvol vintage geinspireerde ontwerp"