Plain Jane se Maansak (egte leer)
R990.00
Met liefde uit die oudedoos, neem ons jou terug na die 90s met ons nuutste Maansakkies (soos die engelsman sal sê moonbag)
Die maansak is verstelbaar na enige grootte en kan ook oor jou bors gedra word.
Hoe is sy gemaak?
Die Maansak se patroon word uit die volgraan leer uitgeknip, gestik en afgerond.
Dit word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde.
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Produksie van die item mag tot en met 2 weke neem.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.