, ,

Die Naak Romp

R1,299.00

Naak se handgeverfde blom motief word op ‘n katoen linne afgedruk waarna die romp handgemaak word.

Ons is verlief op die ontwerp en silhoeët van die romp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.

Die breedte van die middellyfband komplimenteer enige liggaamsbou en dra by tot ‘n verslankte voorkoms.

Laastens word die Naak Romp afgerond met pragtige knopies waarop ons handelmerk ingegraveer is en ingeplooide valle aan die onderkant.

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 3 weke neem.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R433.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Romp”
Shopping Basket