R549.00–R1,195.00Price range: R549.00 through R1,195.00
Met die hartklop van Afrika onder ons voete, stel ons met trots bekend: die Luiperd Stewel!
Ons Safari Reeks spog met ’n elegante samesmelting van styl, karakter en gemak.
’n Vars herinterpretasie van die klassieke Chelsea-boot, met sy kenmerkende elastiese kante en maklike aantrek-pasvorm – nou verfraai met ’n unieke luiperd-motief.
Plaaslik vervaardig uit egte leer, hierdie stewel is gemaak vir die ontdekkingsreisiger in jou.
Die tydlose ontwerp en soliede konstruksie beteken jy hoef nooit tussen prag en prakties te kies nie.
Elke paar word met sorg en toewyding met die hand gemaak, daarom kan ’n wagtyd van 2 tot 3 weke verwag word.
’n Stewel vir die dromer, die doenner, die reisiger.
Beskikbaar in groottes vir kinders & volwassenes.
Al ons skoentjies word op standaard groottes gemaak, so ons raai ons kliënte aan om by hul normale skoengrootte te bly.
Maak gerus gebruik van Payflex of Pay Just Now om jou Safari Stewel rentevry in paaiemente af te betaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments ofR183.00 with PayJustNow. Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
We recommend ordering your usual South African/UK shoe size. Naak shoes are made locally by hand on standard South African/UK shoe lasts and generally fit true to size.
If you usually wear a size 5, we recommend a size 5. You normally do not need to size up or down.
Between sizes, or unsure about a particular style? Email info@naakofficial.com with the name of the shoe. We would love to help you choose the right size. ♡
We have removed foot measurements from the website because feet can be measured in different ways. We would rather help you personally so your Naak shoes feel right from the very first step.
R1,499.00Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Ek aanvaar al die koekies
GRATIS NOMMERPAS OPSIE
Aanlyn aankope kan oorweldigend raak wanneer dit by mates kom, maar by
Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Naak is die enigste aanlyn-winkel in Suid Afrika wat vir jou klere maak volgens jou mates, sonder enige ekstra kostes.
Ons gee die koper die opsie om ‘n SS / S / M / L / XL te koop, maar dan bied ons ook ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE wat beteken dat ons die item spesiaal volgens jou mates vir jou maak. Ons doen dit met liefde. Met liefde uit die oudedoos.
Hoe gaan ek te werk?
Jy vul jou mates op die produkbladsy in waarna ons die kledingstuk se patroon volgens jou mates aanpas om te verseker dat die kledingstuk jou perfek gaan pas.
Ons doen dit met liefde
#metliefdeuitdieoudedoos