Voshaarnooi

R879.00

Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die ROMP!

 

Geïnspireër deur die handelsmerk Chanel, bring Naak vir jou hoë middelyf romp, gemaak uit ‘n duursame tweed lap.

 

Die romp kry voering binne, waarna die tweed lap ook versterk word vir ‘n gestruktueerde voorkoms.

Laastens word die romp afgerond met ligblou satyn ‘sakkies’ en ‘n pragtige satyn soom.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart