Stella

R195.00

Die tydlose pakkie word uit katoen gemaak en afgerond met geplooide moutjies op die skouer.

Stella het 3 drukkertjies aan die onderkant sodat jy maklik jou babatjie se doek kan omruil.

SKU: N/A Category:
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Grootte

12 maande, 18 maande, 6 maande, 9 maande

Shopping Cart