Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 10 × 10 × 10 cm |
Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
Sneeuprinses
R1,499.00
Belê in ‘n eksklusiewe klerekas terwyl dit sneeu in Suid-Afrika, met ons nuutste truitjie – die Sneeuprinses.
Die pragtige trui met geborduurde rosies is geskik vir beide somer en winter. Styl die truitjie snoesig met ‘n serp en mussie in die winter. Op koel somersaande kan jy die knopies oopmaak en haar stilleer by die Naak Rompie.
-Die truitjie is word ingevoer en nie plaaslik vervaardig nie.
-Produksietydperk = 3 weke
-Maak gebruik van ons Payflex opsie indien jy die produk wil afbetaal.
Reviews
There are no reviews yet.