, ,

Sara se Buustelyfie

R1,199.00

Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top bruidsdrag ontwerpers, Nicole Hannah stel ons graag ons nuutste ontwerp bekend: Sara se Buustelyfie

Die betowerende ontwerp skep nie net ‘n dramatiese voorkoms nie, maar gee ook ‘n nostalgiese en tydlose gevoel.

Ons eksklusiewe blom-motief is vanaf ‘n kunswerk digitaal verwerk, waarna dit op katoen gedruk word.

Die Buustelyfie, geïnspireër uit die oudedoos neem ‘n rebelse wending vanaf die tradisionele buustelyfies uit die 16de eeu.

Die resultaat, ‘n tydlose voorkoms wat uniek en eien aan Naak is.

 

-Die Buustelyfie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sara se Buustelyfie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart