Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|---|
Kleur | Bruin, Ligbruin |
Karoo Sandaal
R995.00
Ontdek die perfekte balans tussen styl, gemak en kwaliteit met ons nuutste reeks egte leer sandale. Geïnspireer deur die uitgestrekte landskappe en prag van die Karoo, het ons ‘n sandaal ontwerp wat nie net visueel aantreklik is nie, maar ook van uiterse hoë gehalte. Die sandale is ontwerp met die fokus op gemak. Die voetbed is ondersteunend en die bande pas jou voet perfek aan, wat ‘n gemaklike, maar stylvolle dra-ervaring bied
Ons gebruik slegs die beste kwaliteit leer, wat nie net vir ‘n unieke voorkoms sorg nie, maar ook sag en buigsaam is. Die leer verouder ook ongelooflik mooi met die tyd.
Omdat elke paar handgemaak is, is elke sandaal uniek – net soos die Karoo self. Die sorg wat in die vervaardiging van hierdie sandale gestel word, is sigbaar in die perfekte afwerking en die duursaamheid van die produk.
- Beskikbaar in twee kleure
- Produksietydperk 2-3 weke
- Maak gebruik van ons Payflex opsie indien jy die produk wil afbetaal.
Reviews
There are no reviews yet.