,

Roekeloos

R1,295.00

Die unieke ontwerpte modeskoen is die perfekte oorgang tussen ‘n tekkie, ‘n veldskoen en ‘n stewel. Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!

Die ontwerp wat tot by jou enkel kom, skep ‘n vleiende en speelse voorkoms en is perfek vir enige seisoen.

Ons eksklusiewe kunswerk word digitaal verwerk waarna dit op volgraan leer gedruk word. Daarna word die duursame ontwerperstekkie handgemaak deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch.

Die kunsagtige blom motief pas perfek by die vuil pienk leer en sal ook enige ander uitrusting opkikker.

-Die vellies word handgemaak en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie daarom kan produksie daarvan tot en met 15 werksdae neem.

-Sintetiese katoen veters ingesluit

-Rubber sole

-100% Suid-Afrikaans

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: ,
Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Roekeloos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart