Naak Natuurlike Lyfolie
R240.00
Druiwepitolie, soet amandelolie, kasterolie en essensiële olies omhels jou skoonheid en koester jou vel met ons 100% natuurlike lyfolie vervaardig deur Gesalfde Suid-Afrika.
Ons lyfolie is ’n ode aan die natuur en ’n saligmaker vir jou siel.
Die produk kan oor jou hele liggaam gesmeer word na ’n warm bad. Die natuurlike olies voed jou vel en die formulasie absorbeer doeltreffend met ‘n langduringe nawerking.
-Geskik vir massering, sportbeserings en klein lyfies ook.
– Vitis Vinifera (druiwepitolie); Prunus Amygdalus (soet amandelolie); Calodendrum Capenese (kasterolie) en essensiëe olies
Out of stock
Reviews
There are no reviews yet.