Lyfbotter

R245.00

Ons lyfbotter is ‘n heerlike produk met ’n romerige tekstuur wat jou vel voed en hidreër. Dit is gemaak met ‘n mengsel van natuurlike bestanddele soos suurlemoen en roos vir ‘n heerlike subtiele geur wat nie oorweldigend is nie, en bevat gee skadelike chemikalieë nie. Dit is geskik vir alle vel tipes, insluitend droë, geïrriteerde en sensitiewe vel.

Ons lyfbotter word vinnig geabsorbeer en laat geen olierige residu op jou vel nie. Dit is ideaal vir daaglikse gebruik.

 

Gesuiwerde water, saad olie, hidrogeneerde kasterolie, byewas,

Copernicia Cerifera was, Capric trigliseried

Isopropyl Myristate, Cetostearyl Alkohol, Polysorbate 20  Gepreserveer met Phenoxyethanol en Ethylhexylglycerine, essensiële olies

Availability: 1 in stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lyfbotter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart