Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Kateriena se Tekkie
R1,500.00
Met liefde uit die oudedoos, bring ons vir jou ‘n duursame produk, ‘n tydlose ontwerp, ‘n egte leer tekkie, enig in sy soort.
Kateriena se Tekkie is spesiaal ontwerp om by die res van ons reeks te pas.
Ons blom motief word eers geverf, waarna die kunswerk digitaal verwerk word en op volgraan leer gedruk word.
Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
Stilleer die tekkie saam met Kateriena se rok, Kateriena se Maansak en selfs Patrys.
Vervaardig deur ons goeie vriendin Esthé Leather, in die hartjie van Stellenbosch bring ons vir jou ‘n handgemaakte skoen uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Ons skoene word handgemaak uit egte leer en word dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie.
-Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 15 werksdae
Reviews
There are no reviews yet.