,

Kasset Oorbelle

R399.00

Hoe word sy gemaak:

Die kasset word uit wit klei gevorm, waarna dit geverf word. Laastens word ‘n lagie glansagtige vloeistof oor die kasset geplaas waarna dit vir 30 minute onder ‘n blou lig bak.

Die oorbelle, enig in haar soort word handgemaak in Stellenbosch en plaaslik vervaardig deur Relier Design.

Dit word handgemaak met liefde…met liefde uit die oudedoos

 

-Produksie van hierdie produk mag tot en met 1 week neem.

-Kies die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: ,
Kleur

Ligblou, Pienk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kasset Oorbelle”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart