Skoen grootte | Size | 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 |
---|
Die Roosblom Tekkie
R1,500.00
Die Roosblom Tekkie het met groot beplanning en presiesie bymekaar gekom, die resultaat:
‘n Ontwerperstekkie, ‘n unieke produk en ‘n duursame skoen – enig in sy soort!
Die pragtige roos motief is deur Naak ontwerp, waarna dit op leer gedruk word.
Die duursame ontwerperstekkie word handgemaak en deur ons goeie vriendin Esthé Leather vervaardig, in die hartjie van Stellenbosch.
Die tekkie word gemaak uit egte volgraan beesleer, ‘n sagte leer binnevoering en rubber sole.
Met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en elke-dag-aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
Stilleer die tekkie saam met ‘n klinknaelbroek, ‘n somersrok of saam met ‘n rompie en ‘n t-hemp.
Ons skoene word handgemaak uit egte leer en word dus nie in massa-produksielyne vervaardig nie.
Goeie dinge vat tyd, produksietydperk = +- 10 werksdae.



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.