Skoen grootte | Size | 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8 |
---|
Die Oumas
R990.00
Gemaklik, sag, en betroubaar – nes ‘n ouma.
Die Oumas sal jou nie in die steek laat nie – maak nie saak waar jy loop nie!
Die Oumas personifieer gemak en duursaamheid en word handgemaak uit egte leer.
Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in Kaapstad, Suid-Afrika. Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil. Elke koei lyk immers nie 100% dieselfde nie!
Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval.
Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.
Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.
Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:
Nommer 2 = 23.5 cm
Nommer 3 = 24 cm
Nommer 4 = 24.5 cm
Nommer 5 = 25 cm
Nommer 6 = 26.5 cm
Nommer 7 = 27.5 cm
Nommer 8 = 28.5 cm
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?