Die Nuuskierige Buurvrou

R679.00

Het jy gehoor van die nuwe buurvrou op die dorp?

Sy pronk behoorlik in die unieke hoë middellyf kortbroek uit Naak se eksklusiewe reeks!

Het jy gesien die broekie laat haar ook slanker lyk?

 

Met sy delikate tekstuur en unieke aksente pronk dié buurvroutjie in ‘n klassieke ontwerp, enig in haar soort.

Die gestruktueerde hoë middelyf kortbroek word uit ‘n rek-katoen gemaak en afgerond met plooitjies aan weerskante en twee oortrek-knopies vir ‘n tydlose voorkoms.

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM

Shopping Cart