Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
---|
Die Lappop
R1,099.00
Die Lappop, enig in haar soort en ‘n absolute pragstuk!
Drie van die mooiste blom motief patrone word op ‘n deursigte lap gedruk waarna die panele geplooi en gestik word om Die Lappop bymekaar te bring. Die rokkie word afgerond met die mooiste pienk lint vir tekstuur en ‘n onderrok vir ‘n vleiende voorkoms.
Die rokkie is slegs beskikbaar in groottes klein (s), gemiddeld (m) en groot (l)
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Reviews
There are no reviews yet.