,

Blou Rolskaatsies

R449.00

Hoe word hulle gemaak:

Die patroon word uitgekerf uit die gekose kleur klei waarna elke individuele element uitgensny en gevorm word om die algehele ontwerp bymekaar te bring.

Daarna word ‘n tikkie glans bygevoeg om die oorbelle af te rond.

Die oorbelle word handgemaak in Stellenbosch met liefde deur Relier Design

Met liefde uit die oudedoos

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Produksie van die oorbelle mag tot en met 1 week neem.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blou Rolskaatsies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart