Blomkrans

R1,199.00

‘n Hangemaakte Blomkrans vir die romantiese bruid.

‘n Juwelierskroon vir jou volgende glansgeleentheid

‘n Eerste vir Suid-Afrika

Enig in haar soort

Vervaardig deur Reliér Suid-Afrika word die kroon met ‘n verskeidenheid van handgemaakte klei blomme en verswater pêrels gemaak.

Die kristalle verleen ‘n tikkie inspirasie vanuit ‘n sprokiesverhaal terwyl die kroon versigtig aferond word om daardie elegante voorkoms na vore te bring.

-Beskikbaar in Wit, Silver & Goud

-Die produk word handgemaak met liefde en nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, daarom neem dit 1-10 werksdae vir produksie

-Vervaardig deur Reliér

SKU: N/A Category:
Kleur

Goud, Silver, Wit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blomkrans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart