Bettie se Kersgeskenk

R499.00

Geseënde Kersfees! Mag Jesus aan jou deur klop, en van vroeg tot laat jou hele wese vul en vir jou vrede, liefde en genade los. Mag jy en jou gesin Jesus se liefde voel hierdie Kersfees en deel in die feesvieringe.

Mag jy deel in die geskenk van gee. Omskep jou gevoel van dankbaarheid, waardering of liefde vir die spesiale mens in jou lewe deur nie net vir  jou geliefde ‘n betekenisvolle geskenk te gee nie, maar ook ‘n gedenkwaardige ervaring te bied.

Die Kersgeskenk bevat die volgende items:

1x Geskenkboksie

1x Wol Haarband

1x Bettie se Bloes (S/M/L)

1x Haarknippies

 

 

 

Out of stock

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bettie se Kersgeskenk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart